Bill Maher

Bill Maher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Maher[1]
Geboorte 20 Januarie 1956 (1956-01-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Maher (gebore 20 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Campaign (2012) en Iron Man 3 (2013), en in die televisiereekse Politically Incorrect (1993) en Real Time with Bill Maher (2003).

  1. Gestel op Finding Your Roots, 12 Januarie 2016, PBS; op 'n reeks wat onderskeid tref tussen "jr." en "sr." word Bill Maher se geboortenaam as William Maher aangedui, terwyl sy vader William Aloysius Maher jr. en sy paternale oupa William Aloysius Maher sr. was.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search